So is onse mense

R240.00

So is onse mense is die gerekende taalhistorikus J.C. Steyn se laaste werk. Dit bevat ’n versameling “herbesoeke” oor geskiedkundige onderwerpe, outobiografiese grepe en rubrieke waarin sy meesterlike talent as prosaskrywer en navorser ten toon gestel word.

Voorraad beskikbaar

Vra ’n vraag oor hierdie produk